Kevin Michael Richardson

Kevin Michael Richardson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Oktober 1964 (1964-10-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 stiefseuns
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Michael Richardson (gebore 25 Oktober 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mortal Kombat (1995), Lilo & Stitch (2002), en Transformers: Revenge of the Fallen (2009), en in die televisiereeks The Batman (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy